Spoor

Meyer, Deon

Omschrijving

Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal - die reuse Smith & Wesson Model 500 - teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: Waar is dit? Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop.
€ 32,05
Paperback / softback
 
Gratis verzending vanaf
€ 19,95 binnen Nederland
Schrijver
Meyer, Deon
Titel
Spoor
Uitgever
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Jaar
2010
Taal
Afrikaans
Pagina's
544
Gewicht
852 gr
EAN
9780798152501
Afmetingen
234 x 156 x 32 mm
Bindwijze
Paperback / softback

U ontvangt bij ons altijd de laatste druk!


Rubrieken

Boekstra